Quick Search
Categories
- Lektuur
- Preke
- Afgodsaanbidding
- Ander Temas
- Beproewing & Versoeking
- Barmhartigheid
- Besluitneming
- Bekering
- Bruid Van Christus
- Christus
- Dood
- Doop
- Dissippelskap
- Evangelisasie
- Egosentrisme
- Familie
- Gasvryheid
- Gawes Van Die Gees
- Geestelike oorlogvoering
- Gebed
- Geloof
- Geloofs afval
- Geloofs Fondamente
- Geld
- Gelykenisse
- Gemeente Wees
- Genade
- Genoegsaamheid Van Die Skrif
- God Se Attribute
- God se beeld in die mens as man en vrou
- God Se Koningkryk
- God Se Seen
- God Se Toorn En Genade
- God Se Vrye Genade
- God Se Wil - Die neem van besluite
- Heilige Gees
- Homoseksualiteit
- Huwelik
- Jou Hart
- Kerk En Die Staat
- Kern van ons geloof
- Kinders, ouerskap, opvoeding & onderwys
- Liefde
- Lofprysing, Aanbidding & Belewing
- Loon
- Lyding
- Man En Vrou Se Rol
- Om God Te Ken
- Onderwys
- Ons Erfenis
- Onvergeeflike sonde
- Opstanding
- Ouderlingskap
- Praktiese Christenskap
- Profesiee
- Predikers se verantwoordelikheid
- Regverdigmaking en heiligmaking
- Rentmeesterskap
- Sabbat
- Saligsprekinge
- Satan
- Sending
- Sonde
- Tien Gebooie
- Uitverkiesing
- Vas
- Vergifnis
- Verhouding met die wereld
- Volharding en Lyding
- Voorsienigheid
Visie
- ‘n Christus-gesindheid
- Selfopofferende liefde soos o.a. gekenmerk deur:
- Onderlinge verhoudinge wat in Selgroepe gebou word
- Onderlinge gasvryheid en gasvryheid teenoor besoekers
- Begrip wat bo veroordeling geplaas word
- Spontane gebed vir mekaar
- Deursigtige en volledige kommunikasie tussen:
- Leierskap : Leierskap
- Leierskap : Gemeente
- Gemeente : Leierskap
- Gemeente : Gemeente
- “Lasdraers” te wees en nie “Lasopleggers” nie
- Mekaar in Christus die vryheid te gee om te ontwikkel tot die individue wat God bedoel het
- Elke individu se unieke eienskappe en vaardighede aan te wend in die groter eenheid van die gemeente
- Prakties gerigte prediking
- Aktiewe betrokkenheid van elke lidmaat by o.a. gemeente bedieninge
- Geleenthede wat geskep word
- Deur erkenning te gee daaraan dat sonder gebed ons nie aan ons roeping kan voldoen nie.
- Gemeentelede: d.m.v. lering in die Erediens, in Selgroep verband/ Bybelstudies/ Besprekingsgroepe/ Seminare/Gemeentekampe ens.
- Kinders: Aanvullend tot die opvoeding in gesinsverband sal daar bepaalde aksies, soos wat die behoefte mag ontstaan, in plek te stel
- Nuwe Gemeentelede/Belangstellendes: deur ‘n induksieprogram begelei word (“Sola 5”/Kernlering ens.)
- Voortgesette samestelling, druk en verspreiding van Godgesentreerde literatuur d.m.v.
Antipas Media, wêreldwyd
- Om die preke wat in ons gemeente gebring word, so wyd as moontlik in Pdf-formaat of op CD te
versprei onder die Afrikaanssprekendes in ons land, wat 'n honger en dors na die
Waarheidsevangelie het
- Beslaggewing van die “5 Sola's” in swart gemeentes
- Groter betrokkenheid by Gevangenisse: Groenpunt, Leeuwhof ens.
- Meerdere toerusting van leraars in swart woongebiede
- Betrokkenheid by ons eie lidmate wat in die sendingveld bedien, asook ander sendelinge
- Om ons eie manslidmate aan te moedig om teologiese opleiding te ondergaan, ten einde hulsef beter te bekwaam en toe te rus om self uiteindelik in gemeentes of in die sendingveld betrokke te wees as bedienaars van die Evangelie van Jesus Christus.