Die Boek Genesis - 09 (“Die Tuin-Tempel van Eden” )
1. SKRIFLESING:Gen.2:8-15 ~ Die Here God het toe ’n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon. Die Here God het verder allerlei bome, mooi om na ...
1. SKRIFLESING:Ons het verlede week gesien dat God beproewing uit Sy barmhartige, genadige en liefdevolle soewereiniteit in ons lewe kan toelaat. Ons het ook gesien dat beproewing altyd deel van ons lewe sal wees, a.g.v. Adam se sonde, maar t...
1. SKRIFLESING:1Pet.3:1-7 ~ Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle is en hoe voorbeeldig julle julle gedra, sal hulle vir Christ...
Die Bybelse Hantering van Beproewing
1. INLEIDING:
Ek wil vanoggend oor ’n onderwerp met julle deel wat ek voel noodsaaklik is om van kennis te neem, omdat ek persoonlik dink dat dit ’n reuse blokkasie in bykans alle gelowiges se lewe is.
Daar ...
Voltydse- en Lerende Ouderling
Kobus van der Walt
Maylaan 47, Arconpark, Vereeniging
(016-428-2429 of 084-516-0662)
Ouderlinge
Johann Haasbroek
(083-625-4077)DiakensGert van Deventer(083-294-2752)Johan Ta...
"Ware waarheid" is vir ons lewensbelangrik. Die inhoud van reddende geloof is die objektiewe, tydlose, oral-geldende Bybelse openbaring van God. En sedert Pinkster verstaan egte gelowiges die geheimenisse daarvan. Ons het dus geen ambisie...
Antipas Gemeente onderskryf die 1689 Baptiste Belydenis. Hieronder volg 'n kernagtige samevatting van die belangrikste waarhede in hierdie Belydenis:
Ons glo dat die geskrifte van die Ou en Nuwe Testament God se besondere ope...
Welkom by die webtuiste van Antipas Gemeente, Vereeniging. Ons streef daarna om God Drie-enig te verheerlik deur 'n Woordgefundeerde, Godgesentreerde, Christusgefokusde en praktiese liefdes-gemeenskap in die Vaaldriehoek, onder leiding van die ...
Posasdres:
Posbus 263435
DRIE RIVIERE
1935
Gemeentesentrum - Fisiese Adres:
H/v Cas Maartenstraat & Gerrie v/d Waltsingel
Sonlandpark, Vereeniging
Aanwysings
Telefoon:
016-428-24...