Quick Search
Categories
- Lektuur
- Preke
- Afgodsaanbidding
- Ander Temas
- Beproewing & Versoeking
- Barmhartigheid
- Besluitneming
- Bekering
- Bruid Van Christus
- Christus
- Dood
- Doop
- Dissippelskap
- Evangelisasie
- Egosentrisme
- Familie
- Gasvryheid
- Gawes Van Die Gees
- Geestelike oorlogvoering
- Gebed
- Geloof
- Geloofs afval
- Geloofs Fondamente
- Geld
- Gelykenisse
- Gemeente Wees
- Genade
- Genoegsaamheid Van Die Skrif
- God Se Attribute
- God se beeld in die mens as man en vrou
- God Se Koningkryk
- God Se Seen
- God Se Toorn En Genade
- God Se Vrye Genade
- God Se Wil - Die neem van besluite
- Heilige Gees
- Homoseksualiteit
- Huwelik
- Jou Hart
- Kerk En Die Staat
- Kern van ons geloof
- Kinders, ouerskap, opvoeding & onderwys
- Liefde
- Lofprysing, Aanbidding & Belewing
- Loon
- Lyding
- Man En Vrou Se Rol
- Om God Te Ken
- Onderwys
- Ons Erfenis
- Onvergeeflike sonde
- Opstanding
- Ouderlingskap
- Praktiese Christenskap
- Profesiee
- Predikers se verantwoordelikheid
- Regverdigmaking en heiligmaking
- Rentmeesterskap
- Sabbat
- Saligsprekinge
- Satan
- Sending
- Sonde
- Tien Gebooie
- Uitverkiesing
- Vas
- Vergifnis
- Verhouding met die wereld
- Volharding en Lyding
- Voorsienigheid
Ons oortuigings
Die Bybel as enigste, betroubare, genoegsame en ononderhandelbare norm vir leer en lewe.
Die eeu-oue geloofshoekpenne:
-
Net die Woord; Net Genade; Net Christus; Net Geloof; Net God se Eer.
-
Jesus Christus as die middelpunt van geloof, belewing, prediking en getuienis.
-
Aanbidding in gees en waarheid - dus in hartsopregtheid en getrouheid aan die Woord. En sonder die volheid van die Heilige Gees - God se Groot Gawe aan Sy gemeente in Christus - is dit onmoontlik.
-
Nuwe Testamentiese kerkwees - dus 'n liggaam met lewende lede wat elkeen volgens sy gawes funksioneer.
-
Prediking van die volle raad van God - dus stewige en verantwoordelike Skrifuitleg in elke erediens.
-
Ywerige uitreiking na 'n gevalle wêreld met die waarheidsevangelie en die liefde van die Here.
-
Gebed as onmisbare genademiddel.
-
Die 1689 Baptiste Belydenis - die belydenisskrif van alle gereformeerde Baptiste wêreldwyd.
-
'n Gesonde balans tussen hoof, hart en hand - tussen begrip, belewing en bediening.
-
Jeugbediening wat 'n fondament lê vir begripvolle en koersvaste Christenskap vorentoe.
-
Kom help ons om deel te word van die alleroplossing in Jesus Christus!
-
Neutedop gemeente beleidenis - 'n Kernagtige samevatting van die belangrikste waarhede in die 1689 Baptiste Belydenis