God se beeld in die mens as man en vrou

Petrus se Eerste Brief aan die Gemeentes in Klein-Asie - 08 (Mans en Vrouens se Roeping)

1.    SKRIFLESING:1Pet.3:1-7 ~ Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle is en hoe voorbeeldig julle julle gedra, sal hulle vir Christ...