Quick Search
Categories
- Lektuur
- Preke
- Afgodsaanbidding
- Ander Temas
- Beproewing & Versoeking
- Barmhartigheid
- Besluitneming
- Bekering
- Bruid Van Christus
- Christus
- Dood
- Doop
- Dissippelskap
- Evangelisasie
- Egosentrisme
- Familie
- Gasvryheid
- Gawes Van Die Gees
- Geestelike oorlogvoering
- Gebed
- Geloof
- Geloofs afval
- Geloofs Fondamente
- Geld
- Gelykenisse
- Gemeente Wees
- Genade
- Genoegsaamheid Van Die Skrif
- God Se Attribute
- God se beeld in die mens as man en vrou
- God Se Koningkryk
- God Se Seen
- God Se Toorn En Genade
- God Se Vrye Genade
- God Se Wil - Die neem van besluite
- Heilige Gees
- Homoseksualiteit
- Huwelik
- Jou Hart
- Kerk En Die Staat
- Kern van ons geloof
- Kinders, ouerskap, opvoeding & onderwys
- Liefde
- Lofprysing, Aanbidding & Belewing
- Loon
- Lyding
- Man En Vrou Se Rol
- Om God Te Ken
- Onderwys
- Ons Erfenis
- Onvergeeflike sonde
- Opstanding
- Ouderlingskap
- Praktiese Christenskap
- Profesiee
- Predikers se verantwoordelikheid
- Regverdigmaking en heiligmaking
- Rentmeesterskap
- Sabbat
- Saligsprekinge
- Satan
- Sending
- Sonde
- Tien Gebooie
- Uitverkiesing
- Vas
- Vergifnis
- Verhouding met die wereld
- Volharding en Lyding
- Voorsienigheid
Traktate
Traktaat - Die stoffie in God se hand
- Article
- July 21, 2008
- No comments
"As ek U hemel aanskou,die werk van U vingers,die maan en die sterrewaaraan U 'n plek gegee het,wat is die mens dan dat U aan hom dink,die mensekind dat U na hom omsien?"(Psm 8:4-5)Hoe groot is God? Wat is Sy krag? Wie is ons Skepper? Met wie h...
Traktaat - Ouers se verantwoordelikheid
- Article
- July 21, 2008
- No comments
Dis eenvoudig verbysterend as mens daaraan dink dat God in Sy geheimenisvolle wysheid en raad ouers verordineer het om lewe voort te bring - so te sê vanuit niks nie. 'n Nuwe wese - lewend, rasioneel, onsterflik! Kan enigiets wat ons hier op aarde v...
Traktaat - Kwalifikasies vir Ouderlinge
- Article
- July 21, 2008
- No comments
1. HY MOET ONBERISPELIK WEES (1Tim 3:2; Tit 1:6)Hy is nie sondeloos nie - natuurlik nie - maar streef om oor die ganse spektrum van sy lewe volgens God se Woord te leef. Sondes van sowel daad as nalating kenmerk dus nie sy lewe nie; inteendeel. En wa...
Traktaat - Postmodernisme
- Article
- July 21, 2008
- No comments
DIE GEES VAN ONS TYD 'n Nuwe begrip het die afgelope paar jaar verskyn en kry al hoe meer aandag in die media. Die koerante is vol daarvan. Postmodernisme is die gees van die tyd! Dat dit iets is waarvan ons deeglik moet kennis neem, is gewis. Moeni...
Traktaat - Lotto advies
- Article
- July 21, 2008
- No comments
DIE GOGGA HET GEBYTOns land is vasgevang in ‘n ongekende dobbel gier en spesifiek ‘n LOTTO koors. Soveel so dat dit ‘n invloed het op die ekonomie en mense se bestedingspatrone.As jy ‘n Christen is, vertrou ek dat jy geensins by dobbelary bet...
Traktaat - Mr. Eternity
- Article
- July 21, 2008
- No comments
Dis 'n koue aand in 1956 as die predikant van Burton Street Baptist Church in Sydney die skimagtige figuur van 'n knielende man raaksien. Dié is besig om iets op die sypaadjie te skryf. "Is jý tog nie Mnr. Ewigheid nie!", roep die pastor uit. Die...
Traktaat - Die 'openbaringsgawes'
- Article
- July 21, 2008
- No comments
Omdat ek na tien ongemaklike jare in die charismatiese beweging teruggekeer het na die weë van die historiese reformatoriese geloof, word ek dikwels gevra na my standpunt oor die sg. openbaringsgawes. Hierdie wending in my lewe het oor baie meer geg...
Traktaat - Daar is maar een manier om regtig te lewe
- Article
- July 21, 2008
- No comments
In die kloosterbiblioteek van Erfurt in Duitsland is daar 'n skildery van 'n jong monnik, Martin Luther. Voor hom lê 'n oop Bybel. Die oggendson val helder deur 'n venster op 'n vers wat sy hele lewe sou beheers en die wêreldgeskiedenis ingrypend s...
Traktaat - God se hand is agter alles
- Article
- July 21, 2008
- No comments
Christene vind dit soms moeilik om aanhoudende beproewing gelate en sonder wrewel of opstandigheid te verduur. Vir diesulkes is daar groot troos in hierdie vry vertaling van ‘n uittreksel uit Broomhaal se biografie van Hudson Taylor, “The Man who...
Traktaat - Die grootste probleem
- Article
- July 21, 2008
- No comments
Wie kan die feit van sonde ontken? Wie kan stry dat hy of sy 'n sondaar is? Elke mens ervaar dit, dwarsoor die wêreld, dwarsdeur die eeue. Daar is geen uitsondering nie. Ervaring en waarneming bevestig dit. En die gevolge daarvan kan niemand vryspri...