Herout


Herout No. 47 - Die uitverkiesing - Deel 3

DIE TWEE VRIENDE VAN JHN 6C.H. Spurgeon is eenmaal gevra om die twee gedeeltes van Jhn 6:37 met mekaar te versoen: "Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom" en "Ek sal hom wat na My toe kom, nooit verwerp nie." Kennelik kon die vraest...

Herout No. 46 - Die uitverkiesing - Deel 2

Hoeveel maal hoor 'n mens nie allerlei murmereringe teen die bybel se leer oor die uitverkiesing nie. Daar is beswaarlik 'n aspek van die historiese Christelike geloof wat tot meer aanstoot vir ongelowiges is. Selfs talle wat hulleself sonder skroom ...

Herout No. 45 - Die uitverkiesing - Deel 1

Soms, as 'n televisieprogram of fliek begin,word kykers gewaarsku dat dit wat vertoon gaan word tot aanstoot sal wees vir sommige. Net so moet 'n mens diegene wat met erns en eerlikheid na die Bybelse openbaring oor die uitverkiesing wil kyk, daarop ...

Herout No. 44 - Die hoekpenne van ons christelike geloof

Van die befaamde 19de-eeuse prediker in Londen, C.H. Spurgeon, se lidmate het op 'n slag na hom toe gekom met 'n kwelvraag: "Hoe kan ons weet die evangelie wat jý preek is die waarheid - as daar so baie ander predikers in hierdie stad is wat 'n an...

Herout No. 43 - Die lewende God is 'n hoorder van gebed

Psm 65:3 : O Hoorder van die gebed, tot U moet alle vlees kom! (OAV). H43.1Natuurlik bestaan ons gebede nie net uit versoeke nie. Maar sekerlik is versoeke deel daarvan. En dan ontstaan die vraag: kan mens God 'n hoorder van gebed noem as baie van my...

Herout No. 12 - God se algemene genade

DIE PROBLEEMNiemand kan deur die bril van God se standaarde na homself kyk, na die wêreld rondom hom, na die verloop van die geskiedenis, sonder om diep onder die indruk te kom van die universele en verderflike feit van sonde nie.Die gelowige behoor...

Herout No. 3 - Die christen en gehoorsaamheid

Christelike gehoorsaamheid, en in die besonder goeie werke, is ons tema. Kom ons kyk daarna aan die hand van 'n fassinerende vers in Efesiërs."Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin ...

Herout No. 42 - Die lewende God is 'n hoorder van gebed

Psm 65:3 : O Hoorder van die gebed, tot U moet alle vlees kom! (OAV). H42.1In hierdie psalm besing Dawid die lof van sy God (1-2).In v.2-5 loof hy God se genade wat mense in 'n verhouding met Hom bring.In v.6-9 besing hy God se wêreldwye grootheid e...

Herout No. 41 - Die drie-eenheid van God

Die openbaring oor God as die Drie-enige is gewis een van die diepste geheimenisse in die Bybel. Wie kan dit begin deurgrond?Uit die aard van die saak kan ons net soveel weet oor die wese van God as wat Hy self aan ons bekend maak. En miskien meer as...

Herout No. 40 - 'n Kameel kan deur die oog van 'n naald

Die Here Jesus se ontmoeting met die ryk jongman kom in al drie sinoptiese evangelies voor: Mat 19:16-30; Mrk 10:17-31; Luk 18:18-30. H40.1 Hierdie jongman toon wonderlike Koninkrykspotensiaal: Hy is ywerig - hy hardloop na Jesus toe. Hy is nederig -...