Quick Search
Categories
- Lektuur
- Preke
- Afgodsaanbidding
- Ander Temas
- Beproewing & Versoeking
- Barmhartigheid
- Besluitneming
- Bekering
- Bruid Van Christus
- Christus
- Dood
- Doop
- Dissippelskap
- Evangelisasie
- Egosentrisme
- Familie
- Gasvryheid
- Gawes Van Die Gees
- Geestelike oorlogvoering
- Gebed
- Geloof
- Geloofs afval
- Geloofs Fondamente
- Geld
- Gelykenisse
- Gemeente Wees
- Genade
- Genoegsaamheid Van Die Skrif
- God Se Attribute
- God se beeld in die mens as man en vrou
- God Se Koningkryk
- God Se Seen
- God Se Toorn En Genade
- God Se Vrye Genade
- God Se Wil - Die neem van besluite
- Heilige Gees
- Homoseksualiteit
- Huwelik
- Jou Hart
- Kerk En Die Staat
- Kern van ons geloof
- Kinders, ouerskap, opvoeding & onderwys
- Liefde
- Lofprysing, Aanbidding & Belewing
- Loon
- Lyding
- Man En Vrou Se Rol
- Om God Te Ken
- Onderwys
- Ons Erfenis
- Onvergeeflike sonde
- Opstanding
- Ouderlingskap
- Praktiese Christenskap
- Profesiee
- Predikers se verantwoordelikheid
- Regverdigmaking en heiligmaking
- Rentmeesterskap
- Sabbat
- Saligsprekinge
- Satan
- Sending
- Sonde
- Tien Gebooie
- Uitverkiesing
- Vas
- Vergifnis
- Verhouding met die wereld
- Volharding en Lyding
- Voorsienigheid
Aktiwiteite
Ons Gemeente is tans betrokke by die volgende bedieninge:
-
Antipas Media ~ Druk en bind van die “ANTIPAS HEROUT” en “ANTIPAS HERALD” (beide is die pennevrug van Nico van der Walt en word op gereelde basis aangevul). Hierdie literatuur word wêreldwyd versprei. Antipas Pretoria behartig die versending van die literatuur. Ook word die Engelse- en in Afrikaans vertaalde preke van Charles Haddon Spurgeon op dieselfde basis as die Heroute gedruk en versprei.
-
Teologiese Opleiding ~ Ons bied teologiese opleiding aan gemiddeld 30 swart predikers. Opleiding geskied een maal per maand en die lesings word aangebied deur verskeie predikante van “Sola 5- gemeentes” in Gauteng. Materiaal wat gebruik word is die van die "Sovereign Grace Theological Seminary".
-
Betrokkenheid by Swart Gemeentes in verskeie swart woongebiede, waar ons die Gereformeerde waarhede aan hierdie gemeentes leer en hulle help om hul gemeentes op Bybelsgefundeerde wyse te lei.
-
Verskeie Bybelstudies vir beide vroue en mans word weekliks aangebied.